Ons was verlede week by die rivier. So staan ek op die wal en gesels met my suster op my foon, met Bekka wat oral ruik en snuif en merk.
Lees voort “As prooi dink hy is die uitsmyter …”Kategorie: Woefkinders
My woefkinders en hulle lewe saam met ons.
Die wonder van klip optel …
Ons stranddorpie is so mooi, rustig en lekker. Tot jy met jou hondjie aan ‘n leiband strand toe gaan …
Lees voort “Die wonder van klip optel …”Ons pas kleinseuns op terwyl pappa en mamma Otter gaan stap
Kyk, ons was verras toe die kinders ons vra om die kleinkinders eerste week in September op te pas terwyl hulle die Otter stap.
Lees voort “Ons pas kleinseuns op terwyl pappa en mamma Otter gaan stap”Bekka en sonde met die bure
BB is dood. BB wat 14 jaar lank aan my sy was, behalwe vir die 20 maande in Kazakhstan.
Lees voort “Bekka en sonde met die bure”BB is dood en ek is stukkend
Vir die tweede keer in een jaar moes ek die besluit neem dat een van my hondjies genadedood kry. Hierdie keer was die besluit makliker, maar ook erger want sy was baie siek.
Lees voort “BB is dood en ek is stukkend”Woordloos …
Vandag drie weke gelede moes ek Shilo vir die laaste keer veearts toe vat. En ek sukkel steeds om daaroor te kom.
Lees voort “Woordloos …”