Ek het al ‘n paar keer probeer om my wenkbroue beter te laat uitstaan, die vorm effens te verander, sonder bevredigende resultate.
Lees voort “Tattoe wenkbrou potlode”Maand: Maart 2024
Keer so dat WhatsApp-prentjies jou foon vol maak
Ek het iemand baie na aan my wat elke liewe dag vir my prentjies stuur. Die probleem is dat ek dit nie op my foon wil hou nie …
Lees voort “Keer so dat WhatsApp-prentjies jou foon vol maak”Die mense op my WhatsApp
Ek organiseer my kontakte op WhatsApp volgens hulle eie keuses vir my eie gemoedsrus. So laat ek eers verduidelik.
Lees voort “Die mense op my WhatsApp”Almaty – moontlikheid van verwoestende aardbewing
Almaty is ‘n pragtige stad in Kazakhstan aan die voet van ‘n tronende Trans Ili Alatau bergreeks wat Kazakhstan van Kyrgystan skei.
Lees voort “Almaty – moontlikheid van verwoestende aardbewing”Ek beseer BB per ongeluk ernstig
My hart is stukkend, BB het baie seer en dit is my skuld. Ek het BB per ongeluk so ernstig beseer dat sy ‘n operasie moet ondergaan, maar dit kan nie nou gebeur nie.
Lees voort “Ek beseer BB per ongeluk ernstig”Marina Bay Sands hotel Singapore
Blogvriendin deel so rukkie gelede foto van die hotel, dink nie sy het naam gegee nie. En toe skryf ek dat ek daar was toe dit gebou is …
Lees voort “Marina Bay Sands hotel Singapore”