Vanoggend deel een van ons groepie blogvriendinne wat na onsself as die Goue Vroue verwys ‘n video. Een wat ek dalkies net baie letterlik gaan opneem. So, hier gaan ek …
Lees voort “‘n Klip wat weggegooi moet word …”Maand: April 2023
RSA onderwysers … my “droom”
Ek het my navorsing vir my Phd gedoen oor hoe onderwysers in ‘n tegnologiese leeromgewing saamleer. Dit het egter te veel gekos om die tegnologie te onderhou.
Lees voort “RSA onderwysers … my “droom””Kleinkindpret: Freeze!
Ek het die kleinkind van my vandag weer so baie geniet. Ons het hoim by die skool gaan haal. En oupa het bestuur, met my kar se sleutels in my handsak. Toe kan hy nie by die skool uitklim nie, want my sleutels was nie by hom nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Freeze!”Vier dae na laktose inname nog hondsiek
Goed, my dokter is gebel. Ek het maar ‘n telefoniese konsultasie gedoen. Ek kan nie meer wag nie. Vier dae nadat ek laktose ingekry het, is ek steeds hondsiek.
Lees voort “Vier dae na laktose inname nog hondsiek”Ek vra maar net …
Ek sukkel om die wêreld te verstaan. Daarom gaan ek twee vrae vra.
Lees voort “Ek vra maar net …”Gastro is nie ‘n speelmaatjie nie
Ek kan nie melk produkte drink nie omdat ek laktose weerstandigheid ontwikkel het. As ek ingekry het, is dit nag, want dan moet ek vir dae lank weet waar die naaste toilet is.
Lees voort “Gastro is nie ‘n speelmaatjie nie”