Gister kyk ons op OR Thambo na vlugtye van inkomende binnelandse vlugte. Veral vlugte vanaf Port Elizabeth … ek gaan nie kommentaar daaroor lewer nie.
Lees voort “En ek oorweeg sowaar …”Kategorie: Akademies
En net so donder een week soos ‘n wilde perd verby
Genugtig, die weke vlieg te vinnig vir my, al voel dit soos ‘n ewigheid wat ek wag vir terugvoer nadat ek ‘n artikel ingedien het.
Lees voort “En net so donder een week soos ‘n wilde perd verby”Drie artikels in die pyplyn …
Ek spog nie, nood leer bid. Ek het aanvanklik slegs een artikel per jaar geskryf, dan kan Jan Taks mos so min as moontlik van my verwag?
Lees voort “Drie artikels in die pyplyn …”Tydsduur vanaf indien tot publikasie
Ek is die afgelope jaar nogal erg teleurgestel in die tyd wat dit neem vanaf indien van ‘n manuskrip – tot publikasie. Maar, veral die tydsduur vanaf indien tot terugvoer.
Lees voort “Tydsduur vanaf indien tot publikasie”RSA onderwysers … my “droom”
Ek het my navorsing vir my Phd gedoen oor hoe onderwysers in ‘n tegnologiese leeromgewing saamleer. Dit het egter te veel gekos om die tegnologie te onderhou.
Lees voort “RSA onderwysers … my “droom””Ek moet ophou om nooit te sê …
Dit is asof goed na my aangetrek kom as ek sê ek sal nie iets doen nie, so asof ek getoets word. En die ergste van alles is dat ek dit in die meeste gevalle dan in elk geval gaan moet doen:
Lees voort “Ek moet ophou om nooit te sê …”