Een van die dinge wat onderwysers in die klaskamer moet kan doen, is om ‘n lesplan saam te stel.
Lees voort “Les 4: Laat GPT ‘n lesplan opstel”Dag: 12 Maart 2023
Por: Wat is jou middelnaam en beteken dit iets?
So, Jetpack het ‘n nuwe ding ingebring. “Prompts” wat as porre vertaal kan word. Idees vir gesprekke. Ek steur my weinig daaraan, sien dit en ignoreer dit.
Lees voort “Por: Wat is jou middelnaam en beteken dit iets?”