En hier staan ek vir die eerste keer in ‘n baie, baie lang tyd op die stoep van my yurt by Rebusfontein. Toe ek die plekkie opgerig het, het ek nog in Kazakhstan gewoon. Of was ek dalk net-net terug in Suid-Afrika? Ek kan nie nou onthou nie, sal moet gaan soek wanneer ek die yurt gebou het.
Lees voort “Afpak by Rebusfontein”Kategorie: Bloguitdagings
Kersfees tyd, geskenke en wense
Dit is weer tyd vir kersfees. ‘n Tyd wat my altyd na aan die hart lê, die liggies, geskenkies, die feestelike stemming.
Lees voort “Kersfees tyd, geskenke en wense”ChatGPT skryf ‘n verhaal oor die Goue Vroue.
Ek speel met ChatGPT om te kyk hoe dit gebruik kan word om akademies oneerlik te wees. Maar ek speel ook tussenin met ander skryfstukke wat ek versoek.
Lees voort “ChatGPT skryf ‘n verhaal oor die Goue Vroue.”‘n Jaar om op dankbaarheid te fokus
Ek het mos die WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging gedoen. Vir 21 dae lank moes ek elke dag iets geskryf het oor iets waaroor ek dankbaar is, gebaseer op hulle riglyne. Dit was interessant.
Lees voort “‘n Jaar om op dankbaarheid te fokus”Dag 7: WRG se 21dae van dankbaarheid
Vandag moet ek oor drie persoonlikheidtrekke skryf waaroor ek dankbaar is. Goeie aarde, dit is ‘n moeilike ene. Ek wonder of ek by drie gaan uitkom. Maar hier gaan ekke.
Lees voort “Dag 7: WRG se 21dae van dankbaarheid”Dag 6: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging
Vandag moet ek besin oor drie dinge wat altyd ‘n glimlag op my gesig sit. En dit gaan moeilik wees om by drie te bly, maar ek gaan probeer …
Lees voort “Dag 6: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging”