Drie jaar gelede het ek aangebied om te help om studieleiding te doen om die nodige ervaring op te doen.
Lees voort “My eerste PhD dien in …”Maand: Julie 2024
Suid-Afrika se sneeu bring heimwee na Kazakhstan se sneeu
Ek kyk so na foto’s van sneeu in Suid-Afrika, Julie 2024. Die meeste van die foto’s is vanuit huise of motors geneem. En dan bring dit heimwee na Kazakhstan en ons ervaring van sneeu.
Lees voort “Suid-Afrika se sneeu bring heimwee na Kazakhstan se sneeu”Vroue wat boelie is bitter onaantreklik!
Lees ek nou kommentaar van San, een van my blogvriende, op een van my plasings weer raak! Vroue wat boelie is bitter onaantreklik! En gaan daar vir my ‘n liggie aan …
Lees voort “Vroue wat boelie is bitter onaantreklik!”Temu – ‘n interessante koopervaring
Ek was baie skrikkerig om Temu te gebruik, maar, ek moes net. Want warm broeke, wat ek in Kazakhstan leer dra het, is nie in Suid-Afrika beskikbaar nie …
Lees voort “Temu – ‘n interessante koopervaring”