Hierdie jaar kan ek in een woord saamvat,
Lees voort “Tyd …”Maand: Maart 2023
100 000 kyke
Ek kry gisteraand hierdie boodskap op WordPress, my webwerf het 100 000 kyke gekry.
Lees voort “100 000 kyke”Tydelike PVA met WP en Jetpack
Ek het gevra, maar nie raad gekry nie. Dus gaan ek self plan moet maak. Volgens die advertensie het die nuwe Jetpack toep kennisgewings, ‘n leser en statistiek.
Lees voort “Tydelike PVA met WP en Jetpack”