Gepubliseer in Joernaal

Toortsie se lys van Afrikaanse Blogs

Ek deel graag Toortsie se lys van blogs wat in Afrikaans geskryf is, veral omdat ek daarna smag om meer in Afrikaans te lees.

Toortsie skryf:

Ai, ek lees deesdae so min blogs, maar tog is dit lekker om ‘n slag ‘n lys bymekaar te maak van al die Afrikaanse Blogs (WordPress). In die ou dae …

Lys van Afrikaanse Blogs

Voeg gerus by as sy iets vergeet het, ek sal haar laat weet .,..

Unknown's avatar

Skrywer:

Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.

4 gedagtes oor “Toortsie se lys van Afrikaanse Blogs

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.