Ek deel graag Toortsie se lys van blogs wat in Afrikaans geskryf is, veral omdat ek daarna smag om meer in Afrikaans te lees.
Toortsie skryf:
Ai, ek lees deesdae so min blogs, maar tog is dit lekker om ‘n slag ‘n lys bymekaar te maak van al die Afrikaanse Blogs (WordPress). In die ou dae …
Lys van Afrikaanse Blogs
Voeg gerus by as sy iets vergeet het, ek sal haar laat weet .,..