ChatGPT is mos eintlik gebou om met mense te gesels, stories, liedjies en gedigte te skryf. Dus het ek gepor:


Wat dink jy daarvan?
Ek is nie musikaal nie, maar hou van wat dit gedoen het met min woorde in my opfrag. Goeie begrip van wat ons onderwysergroep behels.
Jinne ek moet nog al hierdie lesse gaan doen. Sal maar volgende week begin as ek vir 5 weke baasloos is.
LikeLiked by 1 person
Ek speel lekker daarmee, dit skryf oulike goetertjies.
LikeLike