Op dag tien moet ek vertel van iets moois wat iemand vandag of hierdie week vir my gedoen het.
Lees voort “Dag 10: WRG se dankbaarheiduitdaging”Maand: Desember 2021
Die wolkmaker van Noordwes
Blogvriendin Aletta het onlangs ‘n foto gedeel van wolke wat reguit die lug ingaan. En ek het geskryf dat dit ‘n vliegtuig se werk moet wees. Wel …
Lees voort “Die wolkmaker van Noordwes”Dag 9: WRG dankbaarheiduitdaging
Vandag moet ek oor drie goeie goed skryf wat ek onlangs in my gemeenskap gesien het. En dit is ‘n interessante opdrag, want ek neig al meer om die sleg raak te sien.
Lees voort “Dag 9: WRG dankbaarheiduitdaging”Dag 8: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Vandag moet ek skryf oor iets wat my opwek as ek af voel. En sommige van my blogvriendinne en -vriende mag dalk dink ek jok.
Lees voort “Dag 8: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Dag 7: WRG se 21dae van dankbaarheid
Vandag moet ek oor drie persoonlikheidtrekke skryf waaroor ek dankbaar is. Goeie aarde, dit is ‘n moeilike ene. Ek wonder of ek by drie gaan uitkom. Maar hier gaan ekke.
Lees voort “Dag 7: WRG se 21dae van dankbaarheid”Dag 6: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging
Vandag moet ek besin oor drie dinge wat altyd ‘n glimlag op my gesig sit. En dit gaan moeilik wees om by drie te bly, maar ek gaan probeer …
Lees voort “Dag 6: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging”