Ek moet vandag ‘n negatiewe ding wat ‘n positiewe uitkoms gehad het, beskryf. En weereens is dit ‘n moeilike opdrag …
Lees voort “Dag 14: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Maand: Desember 2021
Dag 13: WRG se 21 dae dankbaarheid uitdaging
Vandag moet ek briefie skryf aan iemand wat ‘n groot impak op my lewe uitgeoefen het. En dit gaan beslis aan my twee ouers.
Lees voort “Dag 13: WRG se 21 dae dankbaarheid uitdaging”Dag 12: WRG 21 dae van dankbaarheid
Vandag moet ek een aspek van my lewe beskryf wat ten goede verander het. En dit is nogal ‘n moeilike een as mens reeds so oud soos ek is. Ek dink tog ek gaan oor my beroep skryf …
Lees voort “Dag 12: WRG 21 dae van dankbaarheid”Spotprente wat my nie wil laat lag nie …
Ek deel ‘n paar spotprente oor die huidige pandemie wat my nie wil laat lag nie. Dalk eerder huil?
Lees voort “Spotprente wat my nie wil laat lag nie …”Dag 11: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Sjoe, ek dink ek sou al opgehou het. Maar toe vra Virgo waar is die stories en nou is ek oor die halfpadmerk.
Lees voort “Dag 11: WRG se 21 dae van dankbaarheid”My Apple horlosie jaag my weer aan
Ek dra tans my derde Apple horlosie. En sy jaag my sowaar ook rond.
Lees voort “My Apple horlosie jaag my weer aan”