Blogvriendin Aletta het onlangs ‘n foto gedeel van wolke wat reguit die lug ingaan. En ek het geskryf dat dit ‘n vliegtuig se werk moet wees. Wel …
Lees voort “Die wolkmaker van Noordwes”Dag: 21 Desember 2021
Dag 9: WRG dankbaarheiduitdaging
Vandag moet ek oor drie goeie goed skryf wat ek onlangs in my gemeenskap gesien het. En dit is ‘n interessante opdrag, want ek neig al meer om die sleg raak te sien.
Lees voort “Dag 9: WRG dankbaarheiduitdaging”