Vir dag 5 verwag die WRG dat ek om my moet rondkyk en skryf oor die goed waaroor ek die meeste dankbaar is.
Lees voort “Dag 5: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging”Dag: 16 Desember 2021
Vlakke van Vaaldam en -rivier styg weer
Dit is weer Desember en dit reën weer baie in Gauteng en oor die land. Die Vaaldam se vlak het vinnig gestyg en die dam is bykans 100% vol, met nog reën wat voorspel word. Juis in die Vaalrivier se opvangsgebied.
Lees voort “Vlakke van Vaaldam en -rivier styg weer”