Ek het nooit van tee gehou nie, net koffie gedrink. ~so agt koppies per dag, want ek hou ook nie van water, koeldrank of drank nie. Laasgenoemde drink ek glad nie.
Lees voort “My tee-versameling …”Dag: 14 Desember 2021
Dag 4: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging
Vandag Sondag 12 Desember 2021 moet ek oor drie goeie dade gesels wat ek vandag gedoen het. En o gits, ek wonder of ek by soveel gaan uitkom …
Lees voort “Dag 4: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging”