Ek het gister geskryf oor kleinseun se graffiti op die mure. Nadat ek skoongemaak het, het ek die merkerpenne steeds nie gebêre nie.
Lees voort “Kleinkindpret #3: Kommentaar op gordyne”Maand: Desember 2021
Dag 5: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging
Vir dag 5 verwag die WRG dat ek om my moet rondkyk en skryf oor die goed waaroor ek die meeste dankbaar is.
Lees voort “Dag 5: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging”Vlakke van Vaaldam en -rivier styg weer
Dit is weer Desember en dit reën weer baie in Gauteng en oor die land. Die Vaaldam se vlak het vinnig gestyg en die dam is bykans 100% vol, met nog reën wat voorspel word. Juis in die Vaalrivier se opvangsgebied.
Lees voort “Vlakke van Vaaldam en -rivier styg weer”Kleinkindpret #2 – Privaatheid agter gordyne
Kleinkind, 20 maande kuier twee keer per week die hele dag by ouma terwyl mamma werk. So leer ek tussen die kuiertjies met skoondogter saam meer oor hom.
Lees voort “Kleinkindpret #2 – Privaatheid agter gordyne”My tee-versameling …
Ek het nooit van tee gehou nie, net koffie gedrink. ~so agt koppies per dag, want ek hou ook nie van water, koeldrank of drank nie. Laasgenoemde drink ek glad nie.
Lees voort “My tee-versameling …”Dag 4: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging
Vandag Sondag 12 Desember 2021 moet ek oor drie goeie dade gesels wat ek vandag gedoen het. En o gits, ek wonder of ek by soveel gaan uitkom …
Lees voort “Dag 4: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging”