Hier is my artikel vir die tweede dag van die Wêreld Raad vir Gesondheid se 21 dae van dankbaarheid uitdaging. Ek het reeds meer oor die WRG in ‘n vorige artikel vertel.
Lees voort “Dag 2: WRG se 21 dae van dankaarheid uitdaging”Dag: 11 Desember 2021
Die donkie van Klub Mykanos
So rukkie gelede deel blogvriendin Aletta foto’s van die mooiste donkies by Klub Mykanos aan die Weskus van Suid-Afrika.
Lees voort “Die donkie van Klub Mykanos”