Ek deel ‘n paar spotprente oor die huidige pandemie wat my nie wil laat lag nie. Dalk eerder huil?
Lees voort “Spotprente wat my nie wil laat lag nie …”Dag: 23 Desember 2021
Dag 11: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Sjoe, ek dink ek sou al opgehou het. Maar toe vra Virgo waar is die stories en nou is ek oor die halfpadmerk.
Lees voort “Dag 11: WRG se 21 dae van dankbaarheid”