Vanaand wil ek sommer net iets korts skryf, iets oor dankbaarheid vir somer, son en see.
Lees voort “Somer, son en see …”Maand: Januarie 2022
Die Schnauzers is luidrugtig
Ek dink elkeen wat ‘n Schnauzer het, sal met my saamstem. Die Schnauzers is luidrugtige woefkinders.
Lees voort “Die Schnauzers is luidrugtig”Ingetrek, maar nie heeltemal uitgepak nie
Vanaand gaan ek min skryf. Ek moet by my voorneme hou om elke dag te skryf oor iets waaroor ek dankbaar is. En vandag is ek dankbaar dat ons ingetrek is, al is ons nog nie heeltemal uitgepak nie.
Lees voort “Ingetrek, maar nie heeltemal uitgepak nie”Sneeubedekte hange by Shumbulak, Almaty
Vandag herinner my iPad my aan hierdie foto wat ek in die eerste week van Maart 2020 geneem het toe ons weer ‘n keer na Shumbulak ski-oord in Almaty gegaan het om die wonderlike sneeulandskap te beleef.
Lees voort “Sneeubedekte hange by Shumbulak, Almaty”Ape is so na aan mense
Ek weet dat gorillas die diere is wat die naaste aan die mens is, maar ape is vir my ook na aan die mens. Kyk gerus weer na my hooffoto.
Lees voort “Ape is so na aan mense”My Nemesis
Seun was al in die laerskool toe die naskooljuffrou my opkommandeer, ek moet haar die middag na skool gaan sien want my kind was stout. En hy kan nie meer by die naskool bly as ek haar nie gaan sien nie. Hy was in graad 3.
Lees voort “My Nemesis”