Vanaand gaan ek min skryf. Ek moet by my voorneme hou om elke dag te skryf oor iets waaroor ek dankbaar is. En vandag is ek dankbaar dat ons ingetrek is, al is ons nog nie heeltemal uitgepak nie.
Lees voort “Ingetrek, maar nie heeltemal uitgepak nie”