Gepubliseer in Joernaal

So, Griekeland lees weer my blog …

So maand gelede klik WordPress by my. Iemand uit Kazakhstan het my nuwe webwerf ontdek. Ek het mos my joernaal na ‘n ander adres geskuif om van die iemand en sy/haar maatjie ontslae te raak. En ek het net geweet dit is ‘n kwessie van tyd voor die maatjies van Griekeland ook hier gaan wees.

Lees voort “So, Griekeland lees weer my blog …”