Nou die dag gesels ek en ‘n onderwyservriend – Philip – op my blog oor somer, son en see en die stede waarvan ek hou, of eerder kusdorpe. En noem hy Simonstad as een van die mooi plekke aan die voet van Tafelberg.
Lees voort “Simonstad, Wes-Kaap”Nou die dag gesels ek en ‘n onderwyservriend – Philip – op my blog oor somer, son en see en die stede waarvan ek hou, of eerder kusdorpe. En noem hy Simonstad as een van die mooi plekke aan die voet van Tafelberg.
Lees voort “Simonstad, Wes-Kaap”