Gepubliseer in Foto-stories & uitdagings,Joernaal

Sisters With Blisters … Susters Met Blase … Zusters Met Blaren …

Ek en my dollatjie het vir jare lank elke jaar aan die Sisters with Blisters geleentheid deelgeneem. Ek neem aan my lesers in die Kaap en oorsee het geen idee wat dit is nie, so laat ek sommer ook verduidelik.

Lees voort “Sisters With Blisters … Susters Met Blase … Zusters Met Blaren …”