Seun was al in die laerskool toe die naskooljuffrou my opkommandeer, ek moet haar die middag na skool gaan sien want my kind was stout. En hy kan nie meer by die naskool bly as ek haar nie gaan sien nie. Hy was in graad 3.
Lees voort “My Nemesis”Seun was al in die laerskool toe die naskooljuffrou my opkommandeer, ek moet haar die middag na skool gaan sien want my kind was stout. En hy kan nie meer by die naskool bly as ek haar nie gaan sien nie. Hy was in graad 3.
Lees voort “My Nemesis”