So rukkie gelede land ‘n e-pos in my e-posbus, stel ek nie belang om akademiese skryfkonsultant te wees nie? Ek antwoord met dat ek inderdaad sou belangstel, maar baie ver van die betrokke universiteit af woon, dus kan ek nie aansoek doen nie.
Lees voort “Akademiese skryfkonsultant”