Toe daar in Maart aangekondig word dat ons in ons huise sal bly, slegs elke tweede dag mag uitgaan as ons kos of medisyne kort en glad nie naweke met ons motors mag ry nie, het ek geweet ek is in vir ‘n ding.
Lees voort “So, wat doen ek gedurende grendeltyd in Qazaqstan?”Maand: Julie 2020
Die Perskebloeisel.

Ek deel graag hierdie storie van Rolbos met my lesers. Dit is aangrypend …
Rolbos isn’t just about the Kalahari and the delightful people we find there. Sometimes something else crops up. Something current and important. …
Die Perskebloeisel.
Maggi sakkies in Qazaqstan
Goed, ek weet. Agteros kom ook in die kraal. Wens ek het dit in Suid-Afrika leer gebruik, dan hoef ek nie so te gesukkel het om die Russies te ontsyfer om te verstaan hoe dit werk nie.
Lees voort “Maggi sakkies in Qazaqstan”Naalwerkskêre in Qazaqstan
Hierdie artikel volg op ‘n plasing in ‘n naaldwerkgroep of FB, asook ‘n vriendin se plasing op haar eie FB-muur. Spotprente wat twee naaldwerksters gedeel het oor hulle houding as iemand met hulle naaldwerkskêr gerwerk het.
Lees voort “Naalwerkskêre in Qazaqstan”Pret en petaljes eerste twee weke in Almaty
Ons is nou twee weke in Almaty. Aan die een kant het die tyd gevlieg, aan die ander kant staan dit stil. Want dit wat ons die graagste wil doen, kan ons nie doen nie. Maar, dat ek dan maar van die pret en petaljes gedurende die eerste twee weke vertel.
Lees voort “Pret en petaljes eerste twee weke in Almaty”Aalwyne en ander huisplante in Qazaqstan
Ek dreig al so lank om hierdie artikel te skryf. Toe oortuig Anne, ‘n blogvriendin, se kommentaar op my kommentaar op haar foto my om dit vandag te skryf. Ek skryf oor die stoute sprinkaan wat die blare eet en sy antwoord dat aloes en grasshoppers ‘n wêreld verwyder is van waar ek nou is. Ek is regtig so ver weg, 10 000 km, of is dit nou nadat ons nader getrek het 9000 km?
Lees voort “Aalwyne en ander huisplante in Qazaqstan”