Hierdie een gaan sommer kort wees. Die eerste ding wat my van die plek opgeval het, is die naam. Dan die rooi kombersies oor elke stoel al is dit somer, met die naam Lillet in wit daarop geborduur. Die naam is vir my interessant.
Lees voort “Terasse Lillet – eetplekkie in Almaty”