As mens vir my kinders, toe hulle kleiner was, sou vra, sou hulle waarskynlik antwoord dat ek en manlief nie baie gelukkig getroud is nie. Gits, as ek nou so na ons tweetjies kyk, kan ek nie glo dat ons soveel vasgesit het toe hulle nog in die huis was nie. Hy is tog my droomman, die enigste ou waarmee ek wou trou.
Lees voort “As ‘n Qazaq-paartjie ons twee as voorbeeld van getroudwees sien …”