Ons het die laaste twee weke in Öskemen nie gebraai nie, waarskynlik omdat manlief mos so gou begin pak het. Alles wat in hulle eie bokse kon kom, is in hulle bokse gesit en toegeplak. Die elektriese braai ook.
Lees voort “Braaivleis in Almaty”Ons het die laaste twee weke in Öskemen nie gebraai nie, waarskynlik omdat manlief mos so gou begin pak het. Alles wat in hulle eie bokse kon kom, is in hulle bokse gesit en toegeplak. Die elektriese braai ook.
Lees voort “Braaivleis in Almaty”