Hierdie artikel volg op ‘n plasing in ‘n naaldwerkgroep of FB, asook ‘n vriendin se plasing op haar eie FB-muur. Spotprente wat twee naaldwerksters gedeel het oor hulle houding as iemand met hulle naaldwerkskêr gerwerk het.
Lees voort “Naalwerkskêre in Qazaqstan”