Verlede week kry ek die blink plan oor hoe om brood in Qazaqstan vars te hou. Voorheen het ek twee keer gebak, maar die helfte van die brood word weggegooi omdat dit oud is. En ek doen nie al daardie moeite om brood weg te gooi nie. Dus het ek intussen vetkoek gebak en twee-twee gevries om dit vars te hou. So het ek vars vetkoek vir drie dae lank op die tafel gesit voordat ek weer moes bak.
Lees voort “Broodbakdag in Qazaqstan: ‘n Thermomix resep vir brood”Maand: September 2019
Downton Abbey, goeie plaasvervanger vir When Calls the Heart
Ons het Engelse sepies hier ontdek. Omdat ons nie op Amazon Prime Video of Netflix Afrikaanse sepies kan sien nie. Weet nie of hulle daar is nie, want baie van die goed het mos geo-sperrings op.
Lees voort “Downton Abbey, goeie plaasvervanger vir When Calls the Heart”My eie klappermelk
Dit is bykans onmoontlik om klappermelk in die hande te kry. En wanneer ek kry, kan ek nie in groot maat koop nie. Want dit moet binne vier dae opgebruik word. Ek hou niks van die blikkies nie. En toe ontdek ek dat ek sit self kan maak.
Lees voort “My eie klappermelk”My Afrikaanse CV
Ek is ‘n opgeleide onderwyseres (sekondêre skool), maar het oorgeskakel na opvoedkundige navorser. Klik op READ MORE om my volledige CV te lees.
Lees voort “My Afrikaanse CV”299 jaar gelede gestig: Ust-Kamenogorsk ala Oskemen
Ons woon sedert 2 Maart 2019 in Ust-Kamenogorsk, die administratiewe hoofstad van die Oostelike provinsie van Qazaqstan.
Lees voort “299 jaar gelede gestig: Ust-Kamenogorsk ala Oskemen”My CV in English
I am a trained teacher and currently a reseacher (education). Click on READ MORE to get access to my CV.
Lees voort “My CV in English”