Dit is bykans onmoontlik om klappermelk in die hande te kry. En wanneer ek kry, kan ek nie in groot maat koop nie. Want dit moet binne vier dae opgebruik word. Ek hou niks van die blikkies nie. En toe ontdek ek dat ek sit self kan maak.
Lees voort “My eie klappermelk”Dag: 16 September 2019
My Afrikaanse CV
Ek is ‘n opgeleide onderwyseres (sekondêre skool), maar het oorgeskakel na opvoedkundige navorser. Klik op READ MORE om my volledige CV te lees.
Lees voort “My Afrikaanse CV”299 jaar gelede gestig: Ust-Kamenogorsk ala Oskemen
Ons woon sedert 2 Maart 2019 in Ust-Kamenogorsk, die administratiewe hoofstad van die Oostelike provinsie van Qazaqstan.
Lees voort “299 jaar gelede gestig: Ust-Kamenogorsk ala Oskemen”