Ek het nie met rugby grootgeword nie. Het nie broers nie. En my laerskole was so klein dat daar nie rugbyspanne was nie. In standerd 5 was ons hele klas minder as 10. By Chrisssiesmeer Laerskool.
Lees voort “Wie sou dit kon raai?”Ek het nie met rugby grootgeword nie. Het nie broers nie. En my laerskole was so klein dat daar nie rugbyspanne was nie. In standerd 5 was ons hele klas minder as 10. By Chrisssiesmeer Laerskool.
Lees voort “Wie sou dit kon raai?”