Vandag ontdek ek my gunsteling Suid-Afrikaanse lekkergoed in Gastronom. M&M! In Russies. Drie kleure.
Lees voort “M&M in Russies … lost in translation?”Dag: 5 September 2019
Dit is nie vlieë wat pla nie, dit is die Sitte
Liewe hemel, wie het besluit om ‘n vlieg ‘n Vlieg te noem? Waarom het Langenhoven nie sy mag gebruik en die naam na Sitte laat verander nie? Hy het tog toe al geweet dat dit die belaglikste naam vir hierdie goggas is!
Lees voort “Dit is nie vlieë wat pla nie, dit is die Sitte”