Ek het, tot ‘n jaar gelede, nie in my wildste drome gedink dat ek ‘n hoofstuk vir ‘n akademiese boek sou skryf nie. Tog is ek tans besig met ‘n hoofstuk vir ‘n tweede boek. Dit het so gekom.
Lees voort “Eerste hoofstuk in ‘n boek is beskikbaar”Ek het, tot ‘n jaar gelede, nie in my wildste drome gedink dat ek ‘n hoofstuk vir ‘n akademiese boek sou skryf nie. Tog is ek tans besig met ‘n hoofstuk vir ‘n tweede boek. Dit het so gekom.
Lees voort “Eerste hoofstuk in ‘n boek is beskikbaar”