Ons is gister uit die stad om skoon asem te gaan inasem.
Op pad terug het ons by een van die baie stopplekke langs die pad gestop. Hierdie een was meer soos ‘n inham, van die ander het oulike bankies waarop mens kan sit om iets te eet.
Lees voort “As my brein oortyd begin werk …”