Gepubliseer in Reisjoernaal

As ek en die landlord mekaar nie verstaan nie …

Vir die eerste keer in ons lewe het ons ‘n landlord. Ons het woonstelle gehuur toe ons studente was, maar ek is nie seker hoe dit toe gewerk het nie. Het mens deur ‘n agent gewerk? Want die term was vir my tot baie onlangs onbekend. En nou het ons sommer binne ‘n kort tydperkie twee gehad.

Lees voort “As ek en die landlord mekaar nie verstaan nie …”