Gepubliseer in Reisjoernaal

Om ‘n bankrekening in Qazaqstan oop te maak, is ‘n ander ding

ABSA en Nedbank vra my ‘n plaas se prys as hulle my Rande in Tenges omsit. Iets soos R78 op R398. En dit is belaglik. Dus vra ek manlief om vir my ‘n rekening oop te maak en my geld daarin te sit. Dat ek nie so beroof word nie. Hier kan ek baie met R78 doen.

Lees voort “Om ‘n bankrekening in Qazaqstan oop te maak, is ‘n ander ding”