Ons is vanoggend na Komfort om ‘n paar goed te koop. Toe moet manlief my oral aanja, want die winkel het nuwe speelgoed. Baie anders as wat ek ken.
Lees voort “Speelgoed vir die winter in Qazaqstan”Maand: November 2019
Interessante manier van inkopies doen in Öskemen
Ek het al soveel keer vertel dat mens in Öskemen oral heen stap.
Lees voort “Interessante manier van inkopies doen in Öskemen”Hoe koud is dit in Qazaqstan, ma?
Ons het in Januarie kom kyk of ons in so ‘n koue land kan oorleef. En in ‘n sprokieswêreld van wit sneeu en dansende poppies by die stad se groot sirkel langs die rivier verlief geraak op Oskemen, ala Ust-Kamenogorsk.
Lees voort “Hoe koud is dit in Qazaqstan, ma?”My idee oor kersversierings vir altyd verander
Ek kon nog nooit verstaan waarom kersversierings gelyk het soos dit gelyk het nie. Wit bome met rooi bessies en groen bome met wit op die takke en kaartjies en versierings vol blinkers.
Lees voort “My idee oor kersversierings vir altyd verander”As plaasdiere eers name het …
Ek lees gister ‘n bloginskrywing van ‘n blogvriendin. En haar hartseer omdat haar baas ‘n geliefde koei ter slagting stuur. Een waarvoor sy ‘n naam gekies het. En wat sy ontdek het dat die koei se baas ook vir haar ‘n naam gehad het. En dit het heimweë na my eie kinderjare gevat.
Lees voort “As plaasdiere eers name het …”Speelgoed as kinders
Twee van my blog vriendinne skryf die week oor hulle speelgoed as kinders. Ek het dit so geniet. En dit het my teruggeneem na my eie kinderjare. En my babapop.
Lees voort “Speelgoed as kinders”