Ek het Saterdag vertel dat ons drie dae se sneeu kon verwag. Maar dat die lekkerte net op die berg om ons sigbaar was. In die stad het die sneeu in die reënwater op die grond gesmelt.
Lees voort “En toe is alles wit, ‘n ysige sprokieswêreld”Ek het Saterdag vertel dat ons drie dae se sneeu kon verwag. Maar dat die lekkerte net op die berg om ons sigbaar was. In die stad het die sneeu in die reënwater op die grond gesmelt.
Lees voort “En toe is alles wit, ‘n ysige sprokieswêreld”