Laat ek so begin. Ek is nie ‘n modepoppie nie. ‘n Renons aan modes is waarskynlik in my kinderjare gevestig. Dus sal ek nie weet of die modes, wat ek oor jasse hier vertel, soortgelyk in SA is nie.
Lees voort “‘n Jas vir elke seisoen in Qazaqstan”Laat ek so begin. Ek is nie ‘n modepoppie nie. ‘n Renons aan modes is waarskynlik in my kinderjare gevestig. Dus sal ek nie weet of die modes, wat ek oor jasse hier vertel, soortgelyk in SA is nie.
Lees voort “‘n Jas vir elke seisoen in Qazaqstan”