Ek het Afrikaans op skool gehaat. Kon nie verstaan waarom ek gedigte moes ontleed nie. Het getwyfel of die juffrou weet wat die skrywers bedoel het. En dan moet ek dit vir die waarheid leer. Stories tot ver verby geniet ontleed. Kon nie verstaan waarom ek idiome moes leer nie.
Lees voort “Om Afrikaans taaljuffrou te wees”