Ek dreig al so lank om te skryf oor die goed wat anders is. Dus moet ek sommer net nou met die deur in die huis val.
Lees voort “So, wat is anders in Qazaqstan?”Maand: September 2019
Om ‘n huishulp te hê, of nie …
Ek het in ‘n huis grootgeword waarin my ma alles gedoen het. Sy het gekook, klere gemaak, gewas en gestryk en huis skoongemaak.
Lees voort “Om ‘n huishulp te hê, of nie …”‘n Ondersoek na die tegnologiese-pedagogiese-en-inhoudkennis waartoe die Arend-toep toegang verleen
So dankbaar dat hierdie artikel deur die proses is en so pas aanlyn gepubliseer is.
Lees voort “‘n Ondersoek na die tegnologiese-pedagogiese-en-inhoudkennis waartoe die Arend-toep toegang verleen”So amper is ons laat vir ons vlug
Ek en manlief is vreeslike gehoorsame passassiers. As daar staan dat ons drie ure voor die tyd op die lughawe moet wees, dan is ons daar. As ons twee ure voor die tyd daar moet wees, dan is ons twee ure voor die tyd daar. Dus sit ons dikwels en wag dat die hokkies oopmaak sodat ons kan inboek. En ons gee nie om nie, dit maak ons rustig om ons vlug te geniet.
Lees voort “So amper is ons laat vir ons vlug”Vierde keer eers geluk met Yandex taxi
Ons het altyd Aparu gebruik, maar toe sukkel ons in Astana, daar vier Yandex hoogty. En toe laai ons Yandex af …
Lees voort “Vierde keer eers geluk met Yandex taxi”Toe bad mens nie daarmee nie …
Manlief hou van die netagtige goedjies om homself mee te was. Daardie soort wat so saamgefrommel is om ‘n badsponsie te vorm. En so by die bad of stort opgehang kan word.
Lees voort “Toe bad mens nie daarmee nie …”