Kleintyd het ek al geweet dat ons oudste kleinkind, ‘n seuntjie, ‘n talent vir taal het. ‘n Aanleg. ‘n Bewuswees van taalmonstruksie. Ver bo sy ouderdom.
Maand: Augustus 2019
Ek skenk weer bloed met Victorinox
My dogter en skoondogter het al lankal hierdie messies met die plastiese handvatsels in hulle laai. Ek het dit nooit by hulle gebruik nie, net verder in die laaie gesoek vir skerp messies. Lekker vlak gekyk!
Lees voort “Ek skenk weer bloed met Victorinox”As die Kaiser dink sy weet beter as ek
Lag ek nou lekker toe ek daaraan dink dat baie mense my nou met die titel sal wil reghelp.
Lees voort “As die Kaiser dink sy weet beter as ek”Om te like of nie
Ek kry vanoggend hierdie boodskappie (sien foto) van my sus wat altyd vir my die mooiste, oulikste sêgoed aanstuur. En daarom wil ek vandag spesifiek oor verhoudings op sosiale media gesels.
Lees voort “Om te like of nie”So bly ons warm as dit sub-zero raak
Toe manlief die aanbod kry om in Ust-Kamenogorsk (Öskemen) te kom werk, wou ek nie kom nie. Qazaqstan was voorheen deel van Rusland. En Russies of Qazaq verstaan ek nie. Verder het die kwik einde Januarie toe hy gekontak is na -38 grade Celsius gedaal. En my brein wou nie glo dat mens nie dood sal vries in hierdie land nie.
Lees voort “So bly ons warm as dit sub-zero raak”Julle verkrag die vleis …
Ons wou vandag weer wors maak. En daarom moes ons eers mark toe om die vleis te koop.