Ek het al vertel dat die mense in Qazaqstan perdevleis eet. En ek verstaan waarom.
Lees voort “So, dit is waarom ons nie perd eet nie!”Dag: 7 Augustus 2019
So sal ek graag onthou wil word
Ek lees vanoggend iemand se kommentaar op ‘n medeblogger, Abrie, se inskrywing. Dat sy haar WhatsApp status gemaak het oor hoe sy onthou wil word.
Lees voort “So sal ek graag onthou wil word”