Ons was aan Binnelanders, Suidooster en Getroud met Rugby verslaaf, ek en manlief. Ons het ook die reekse gevolg: Swartwater, Sara se geheim, Fynskrif, daardie een wat aan die Waterfront geskiet is, was sy naam Waterfront? Dan was manlief aan sport verslaaf, enige iets, rugby eerste, dan gholf, krieket, tennis, fietry, die hele kaboedel is op ‘n piepklein iPhone skermpie gekyk. Tot ons Qazaqstan toe getrek het.
Lees voort “‘n Plaasvervanger vir When Calls the Heart?”Dag: 28 Augustus 2019
2de brief aan die gemeente: Ses maande in Qazaqstan
More dominee Kobus en die gemeente en bloggers wat lees.
Lees voort “2de brief aan die gemeente: Ses maande in Qazaqstan”