Ons het ‘n plasie langs die Vaal. Piepklein, net-net groot genoeg om wel ‘n plaas genoem te word. Daar wil ons eendag gaan aftree.
Lees voort “Herinneringe aan Steve, ons boerbok”Dag: 6 Augustus 2019
‘n Oomblik van vrees in Qazaqstan
Ek sien sommer hoe frons jy klaar, dit kan nie wees nie. Ek vertel dan gereeld hoe veilig dit hier in Qazaqstan is. Wel, ek vertel dan seker te min dat ek dinge in Suid-Afrika dophou. En dat my Suid-Afrikaanse brein nie genoegsaam afskakel nie. Ek is waaksaam, al voel ek veilig.
Lees voort “‘n Oomblik van vrees in Qazaqstan”