Ek sou vandag weer met Russiese klasse begin het. Dit het toe nooit gebeur nie. Omdat twee toeps nie wou saamspeel nie.
Lees voort “As ‘n toep nie wil saamspeel nie”Dag: 5 Augustus 2019
As manlief sy trouring in Qazaqstan verloor
Hierdie is een van die snaaksste oomblikke wat ons sover in Qazaqstan beleef het.
Lees voort “As manlief sy trouring in Qazaqstan verloor”