Verlede jaar vra manlief waarheen ek vir die vakansie wil gaan. En ek kies Mosambiek. Die pragtige land met die warm oseaan wat so na aan ons is, het ons nog nooit besoek nie.
Lees voort “Maps.me is ‘n riller in Mosambiek”Verlede jaar vra manlief waarheen ek vir die vakansie wil gaan. En ek kies Mosambiek. Die pragtige land met die warm oseaan wat so na aan ons is, het ons nog nooit besoek nie.
Lees voort “Maps.me is ‘n riller in Mosambiek”